HARTSEER VERLIES VIR DIE GEMEENTE EN GEMEENSKAP!

Ons as Gemeente Krugersdorp-Oos  het met groot hartseer afskeid geneem van die volgende persone  wat  die afgelope tyd oorlede is:

Tannie Daphne Schoeman

Tannie Sannie Jooste

Tannie Marie Watson

Herman Geldenhuys

Tannie Trynie Fick

Tannie Betsie van den Berg

Oom Louis Siemens

Frans Vorster

Tannie Marthie Mouton

Jacqui Wilbers

Ons betuig innige meegevoel met al die families wat diep deur die afsterwe van hulle geliefdes geraak word. Mag God julle vertroos en versterk en elke tree van die onseker tyd by en met julle sal wees.