Nuus

POPI – wetgewing

Soos u almal reeds weet is elke instansie en individu wat op ‘n formele of informele wyse inligting van lidmate versamel, verantwoordelik vir die streng bewaring en verantwoordelike hantering daarvan.

Ons  gemeente het reeds by die nodige wetstoepasser Read more

Read More

Gereed vir die onverwagse?

Die afgelope tyd het ons gemeente ‘n geweldige toename in sterftes beleef juis vanweë die Covid 19 pandemie. Meer as ooit van te vore word families gekonfronteer met testamente, versekerings, begrafnisdekking en polisse. Indien u wil seker maak dat Read more

Read More

Erediens – 4 Julie 2021 : 20 Sekondes van Dapperheid!

Ons word totaal en al oorweldig deur die omstandighede waarbinne ons onsself bevind. Ons onmiddellike reaksie is een van vrees. Tog moet ons leer dat so min as 20 sekondes se dapperheid in ‘n tyd van beproewing, meer as Read more

Read More

HUISGODSDIENS/BYBELSTUDIE VIR PAASFEES: DIE SEWE KRUISWOORDE

Dr Jean Strydom en sy vrou Weila-Marie Strydom (NGK Nelspruit-Suid) het ‘n ongelooflike omvattende studie van DIE SEWE KRUISWOORDE van Jesus gemaak en by elkeen van hierdie woorde ‘n besondere gebed geskryf. Dit is ideaal om as Bybelstudie of Read more

Read More

HARTSEER VERLIES VIR DIE GEMEENTE EN GEMEENSKAP!

Ons as Gemeente Krugersdorp-Oos  het met groot hartseer afskeid geneem van die volgende persone  wat  die afgelope tyd oorlede is:

Tannie Daphne Schoeman

Tannie Sannie Jooste

Tannie Marie Watson

Herman Geldenhuys

Tannie Trynie Fick

Tannie Betsie Read more

Read More

DIE PASTORIE – Selfsorgeenhede vir bejaardes (AL DIE EENHEDE IS GEVUL)

Ons is dankbaar om melding te maak dat al 10 eenhede van DIE PASTORIE is gevul. Dit is een van ons volhoubaarheidsprojekte om die lewensvatbaarheid en oorlewing van die NHK Krugersdorp-Oos te verseker.

Ons verwelkom al die inwoners en Read more

Read More

Welkom aan El Roï Akademie!

Gedurende die inperkingstyd in 2020 is ons deur El Roï Akademie genader vir ‘n perseel om te huur waar hulle skool in ‘n netjiese, veilige en doelmatige ruimte kan funksioneer. Hierdie skool het aansienlik oor die afgelope tyd gegroei Read more

Read More

Ons finansiële oorlewing: 2021

Die tye is steeds geweldig onseker en daarom versoek ons u vriendelik om in terme van deurkollektes en fondsinsamelings wat nie kan plaasvind nie, vir ons asb te help met donasies. Dit is steeds ook noodsaaklik dat ons getrou Read more

Read More

Berading en Pastorale hulp

Ons predikant, Ds Kramer is nie net opgelei as ‘n predikant nie, maar ook ‘n gekwalifiseerde pastorale- en trauma berader, konflik mediator en het ‘n diploma in Godsdiens Psigologie. Ons wil u graag uitnooi om met hom kontak te Read more

Read More

Whatsapp en die veiligheid daarvan?

Daar is baie onsekerheid oor die bekendmaking van data op Whatsapp kommunikasie. NHK Gemeente Krugersdorp-Oos gaan steeds hierdie platvorm vir kommunikasie gebruik.

Dit help nie ons is bekommerd oor Whatsapp wat ons basiese inligting kan bekom, maar elkeen van Read more

Read More